✍️ 🧑‍🦱 💚 Autor:innen verdienen bei uns doppelt. Dank euch haben sie so schon 418.243 € mehr verdient. → Mehr erfahren 💪 📚 🙏

Eskatologia i wysy¿anie

Eskatologia i wysy¿anie

von Arnau van Wyngaard
Softcover - 9786203286298
68,00 €
  • Versandkostenfrei
Auf meine Merkliste
  • Hinweis: Print on Demand. Lieferbar in 5 Tagen.
  • Lieferzeit nach Versand: ca. 1-2 Tage
  • inkl. MwSt. & Versandkosten (innerhalb Deutschlands)

Autorenfreundlich Bücher kaufen?!

Beschreibung

In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dit word gedoen aan die hand van drie ekumeniese sendingkonferensies wat gehou is vanaf 1910 tot 1938. Eers word 'n oorsig gegee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die breë spore van die eskatologiee denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in 'n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in 'n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se rol in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wêreldoorlog tydens die byeenkoms in Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie 'n besondere rol. Uiteindelik is daar ook 'n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.

Die Verwantskap tussen ons Eindtyd-verwagting en ons siening rondom Sending

Details

Verlag Wydawnictwo Nasza Wiedza
Ersterscheinung 19. April 2021
Maße 22 cm x 15 cm x 1.1 cm
Gewicht 268 Gramm
Format Softcover
ISBN-13 9786203286298
Seiten 168