✍️ 🧑‍🦱 💚 Autor:innen verdienen bei uns doppelt. Dank euch haben sie so schon 367.705 € mehr verdient. → Mehr erfahren 💪 📚 🙏

Die Derde Diskoers

Die Derde Diskoers

von Johan A. van Rooyen
Softcover - 9786200608567
28,90 €
  • Versandkostenfrei
Auf meine Merkliste
  • Hinweis: Print on Demand. Lieferbar in 5 Tagen.
  • Lieferzeit nach Versand: ca. 1-2 Tage
  • inkl. MwSt. & Versandkosten (innerhalb Deutschlands)

Autorenfreundlich Bücher kaufen?!

Beschreibung

Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis ¿n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van ¿n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom. Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van ¿n déjà vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat daartoe gelei het dat hierdie noodsaaklike gewaarwordinge in verskillende tydperke, verstaan kan word. Daarom word hierdie skrif gerig aan my objek (teoloë), om ¿n oop antwoord van ¿n derde diskoers daar te laat en sodoende om die subjek (enige gelowiges) sodanig in te lig.

'n Sistematiese-Teologiese-Epistemologiese perspektief ten opsigte van die Teologie-Wetenskap Diskoers

Details

Verlag GlobeEdit
Ersterscheinung 26. Mai 2020
Maße 22 cm x 15 cm x 0.4 cm
Gewicht 96 Gramm
Format Softcover
ISBN-13 9786200608567
Seiten 52

Schlagwörter