{"product_id":"eskatologie-en-sending-von-arnau-van-wyngaard","title":"Eskatologie en Sending","description":"\u003cp\u003eIn hierdie boek word gepoog om die verband  tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dit  word gedoen aan die hand van drie ekumeniese  sendingkonferensies wat gehou is vanaf 1910 tot 1938.  Eers word ''n oorsig gegee oor ''n aantal van die  vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die  breë spore van die eskatologiese denke deur die eeue  gevolg en word die verband tussen eskatologie en  sending op ''n aantal belangrike terreine aangetoon,  naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale  vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die  sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind  in ¿n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed.  In hierdie tyd word sending veral gesien as die  verlossing van die siel. Hierna word die vergadering  van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in ¿n tydperk  van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die  kerk se rol in die sosiale nood van mense beklemtoon.  Laastens word sending in die skadu van die 2de  Wêreldoorlog tydens die byeenkoms in Tambaram (1938)  beoordeel. Hier speel die eskatologie ¿n besondere  rol. Uiteindelik is daar ook ¿n groter balans tussen  die verlossing van die siel en die verlossing van die  liggaam.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"aw-variant-hidden-subtitle-div\" id=\"aw-variant-subtitle-9783838357621\"\u003e\u003ch3\u003eDie Verwantskap tussen ons Eindtyd-verwagting en ons siening rondom Sending\u003c\/h3\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Autorenwelt Shop","offers":[{"title":"Softcover - 9783838357621","offer_id":39498959913053,"sku":"9783838357621","price":68.0,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0940\/0622\/files\/84723de7-ea98-49f2-842a-b89b866571cf.jpg?v=1759210405","url":"https:\/\/shop.autorenwelt.de\/products\/eskatologie-en-sending-von-arnau-van-wyngaard","provider":"Autorenwelt Shop","version":"1.0","type":"link"}